🐝🐍 Kus tot Kruin – ’n Allegaartjie uit die natuur! - 13 Agustus 2026

Loading player...
Fred gesels vandag oor ’n interessante allegaartjie van nuusbrokkies uit die natuur – van sommer hier by ons tot elders in Afrika.
🐝 Dors bye by die honde se waterbak? Wat maak ons – en hoe help ons hulle veilig?
🐍 ’n Geelpens-seeslang by Sedgefield – wat maak diΓ© besondere besoeker aan ons kus?
πŸ¦… Hoe lyk die bewaringstatus van die Witkruis-vleivalk, en waarom behoort ons kennis te neem?
🐘 In Kenia en Zimbabwe raak konflik tussen olifante en landelike gemeenskappe ’n toenemende uitdaging. Hoe beskerm ’n mens beide mense Γ©n hierdie reuse van die natuur?
πŸ¦‰ En wat doen jy wanneer jy ’n baba-uiltjie op die grond kry? Moet jy help, of eerder wag en kyk?
’n Bietjie plaaslik, ’n bietjie internasionaal en sommer baie interessant! 🌍🌿
🎧 Skakel in elke Donderdag om 11.30 in op SFM Streek RADIO – 90.1 FM.
Kus tot Kruin – waar die natuur altyd iets het om ons te vertel.
#KusTotKruin #SFMStreekRadio #NatuurNuus #Bewaring #Biodiversiteit #OnsNatuur #Tuinroete #Sedgefield #Bye #Uile #Olifante
14 Aug Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kus tot kruin - 🌿 bewaring begin waar ons woon 01 Oktober 2026

🌿Fred gesels vandag oor die voorreg Γ©n voordele daarvan om in ’n bewaringsgebied te woon en deel te wees van die beskerming van ons natuurlike erfenis. πŸ“Έ Ons kyk na ’n inwoner van Danabaai wat daarin geslaag het om tientalle verskillende diere wat in die gebied voorkom, op kamera vas…
1 Oct 16 min

Kus tot kruin 🌊 van strandskoonmaak tot haaiswem – 24 September 2026

Fred het vanoggend op Kus tot Kruin gesels oor interessante gebeure uit ons omgewing en verder! 🧹 ’n Oorsig van verlede week se strandskoonmaakprojekte. 🦈 Kane Johnstone se haaiswem van Danabaai tot by Die Punt. 🦌 Die redding van ’n beseerde bokkie langs die pad. 🌍 En ’n bietjie internasionale…
24 Sep 15 min