
Solar installasies van Romic Consulting bied uitstaande beleggings geleenthede
Loading player...
Romic spesialiseer net in die beste as dit kom by hul solar tegnologie. Hul meester gesertifiseerde installeerders maak seker dat elke klient gelukkig is voor hul die perseel verlaat. By Romic is solar nie net n besigheid nie, maar n passie. Eienaar Michael Erasmus sluit by Yolanda Maartens aan om meer te vertel oor hul promosies en hoekom solar ‘n uitstekende belegging in vandag se tyd is. Vir al jou solar behoeftes kontak hulle gerus vandag nog aanlyn by romicconsulting.co.za of Sms ROMIC na 43366.





