
Teichman glo Rassie se groep kan All Blacks klop
Loading player...
Die voormalige Springbok-kaptein Gary Teichman glo die huidige Bok-groep is in die beste moontlike posisie om sy span se reeksnederlaag teen die All Blacks 30 jaar gelede te wreek. Nieu-Seeland het in 1996 2-1 gewen vir hul eerste reeksoorwinning ooit in Suid-Afrika. Die eerste van vier toetse vind Saterdag op Ellispark plaas. Teichman sê afrigter Rassie Erasmus het 'n sterk groep gebou wat Nieu-Seeland kan klop:

