
VSA draai na ekonomiese oorlog teen Iran
Loading player...
Oliepryse het vanoggend min verander, maar is op koers vir 'n tweede weeklikse styging namate die dooiepunt in die oorlog tussen die VSA en Iran steeds die aanbod van die belangrikste Midde-Oosterse produserende streek ontwrig. Brent verhandel tans net onder 94 Amerikaanse dollar ‘n vat. President Donald Trump sê hy stel sy visier nou op ‘n ekonomiese oorlog. Sy finansminister Scott Bessent.

