
GOOD wonder oor samewerking tussen MK en AfriForum
Loading player...
Die GOOD-party sê AfriForum en die MK-party het niks behalwe ʼn voorkeur vir litigasie oor regeringsbeleide in gemeen gehad nie, tot die teen-immigrantegroep, March and March, met albei vriende gemaak het. AfriForum en March and March het ooreengekom om saam te werk wat regskwessies betref, ten spyte van aansienlike verskille tussen die twee drukgroepe. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, wonder waar dit die MK-party laat as March and March en AfriForum hul verhouding saamsnoer:

