
Rassie verwag die onverwagse van All Blacks
Loading player...
Rugby: Springbok-afrigter Rassie Erasmus sê hulle sal nie aangehits word deur die agenda wat die All Blacks in die media voer oor hul speelstyl nie. Die eerste van vier toetse word môre op Ellispark in Johannesburg gespeel. Nieu-Seeland is bekend vir hoëtempo, vloeiende en veelfasige aanvallende rugby, terwyl die Bokke 'n hoëdruk-, pragmatiese spelstyl het, aangevuur deur fisiese oorheersing. Erasmus sê hulle verwag die onverwagte:

