
Copps 94.1: Bedrywige aand in hoofstad
Loading player...
Die Copps 94.1-span het Vrydagaand behoorlik hul hande vol gehad om Windhoekers in toom te hou, met verskeie voorvalle wat die aandag van wetstoepassers geverg het. Francois Lottering van Kosmos 94.1 was op sy pos en doen verslag van die toneel:

