
Onbestendigheid in VSA is voordelig vir rand, dollar
Loading player...
Die Suid-Afrikaanse rand het Vrydag tot sy hoogste vlak in maande versterk, ondersteun deur 'n swak Amerikaanse dollar en stygende wêreldwye kommoditeitspryse. Op die oomblik verhandel die rand op 16. Die Suid-Afrikaanse ekonoom, Dawie Klopper, skryf die verwikkeling toe aan voortdurende fiskale uitdagings en stygende opbrengskoerse in die Verenigde State, wat internasionale beleggers na bates soos goud gedryf het. Klopper het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat:

