
Cosatu vol lof vir ANC-manifes
Loading player...
Die vakverbond Cosatu sê die ANC se 2026-manifes vir die plaaslike regeringsverkiesing gaan oor werkers se behoeftes, van werkskepping tot alle munisipaliteite se verpligting om salarisse te betaal. Die party se manifes dek ses belangrike prioriteite, insluitend beter watervoorsiening, betroubare elektrisiteitsvoorsiening en die aanspreek van diensleweringsprobleme in gemeenskappe. Cosatu-woordvoerder Matthew Parks sê die dae van middelmatigheid, korrupsie en misdadigheid moet einde kry en voeg by diegene wat nie hul kant bring nie, moet gaan:

