Rouchelle Liedemann - JESAJA 41:10 AFR53

Loading player...
Wees nie bevrees nie, want Ek is met jou; kyk nie angstig rond nie, want Ek is jou
God. Ek versterk jou, ook help Ek jou, ook ondersteun Ek jou met my reddende
regterhand. JESAJA 41:10 AFR53
21 Aug 1AM English South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Kenneth Woodward - HEBREËRS 12:11 AFR53

Nou lyk elke tugtiging of dit op die oomblik nie 'n saak van blydskap is nie, maar van droefheid; later lewer dit egter 'n vredevolle vrug van geregtigheid vir die wat daardeur geoefen is. HEBREËRS 12:11 AFR53
20 Aug 1AM 1 min

Lynette Beer - 2 KORINTIËRS 4:17 NLV

Ons swaarkry op die oomblik is gering en tydelik, maar dit bewerk vir ons ’n heerlikheid wat alles verreweg oortref en vir altyd vas sal staan. 2 KORINTIËRS 4:17 NLV
19 Aug 1AM 1 min

Lorriaan du Plessis - JOHANNES 16:33 NLV

Ek sê hierdie dinge vir julle sodat julle in My rus en vrede kan vind. In die wêreld sal julle swaarkry beleef, maar skep moed: Ek het die wêreld reeds oorwin. JOHANNES 16:33 NLV
18 Aug 1AM 2 min

Clement Martin - ROMEINE 5:3

Dis egter nie al nie – ons jubel selfs in ons swaarkry, want ons besef dat die swaarkry ons leer om te volhard. ROMEINE 5:3 NLV
17 Aug 1AM 2 min