
Die haas waarmee Harry en Meghan trek verbaas
Loading player...
Kommentaar word steeds ontvang op die nuus dat prins Harry en Meghan Markle terugtrek na Londen. Daar is reeds gerugte dat Markle weer terugkeer na haar werk as aktrise maar, die egpaar is doodstil daaroor. Intussen het die bekende koninklike biograaf Andrew Morton ook kommentaar gelewer oor die uiters hoë spoed waarmee die twee hulle terugkeer maak.

