
Binnegevegte, kandidatelys 'kan ANC knou'
Loading player...
Die politieke ontleder Ongama Mtimka vergelyk die ANC se huidige posisie met dié van ʼn sportafrigter met ʼn uitstekende wedstryd-plan, maar sonder die organiserings-vermoë om dit uit te voer. Die party se verkiesingsmanifes bevat ses belangrike voorkeur-gebiede gemik op die herstel van openbare vertroue, insluitend aandag aan dienslewerings-probleme. Mtimka het aan Newzroom Afrika gesê ʼn begeerte vir etiese, bevoegde leierskap word uiteengesit, maar die kandidate-kortlys vertel ʼn heeltemal ander storie:

