
Bessent dreig Iran, sonder besonderhede
Loading player...
Die Amerikaanse finansminister, Scott Bessent, het nuwe sanksies teen Teheran en sy helpers aangekondig, en sê president Donald Trump vra Amerikaanse bondgenote om daarby aan te sluit. Bessent sê dat hulle 'n ekonomiese aanslag teen Iran se finansiële verbintenisse dwarsoor die wêreld loods. Hy sê die doelwit is om elke ekonomiese reddingsboei wat die tiranniese regime onderhou, te verbreek totdat Iran alleen staan. Hy noem dit “Operation Economic Outcast”. Luister self.

