‘Dignity Drive’ in September om fondse in te samel vir Childline Vrystaat

Loading player...
Mariétha Le Roux is direkteur by Childline in die Vrystaat en sluit by Yolanda Maartens aan om te gesels oor vanjaar se Dignity Drive in samewerking met Pick ‘n Pay Fleurdal en Towers in Bloemfontein. Die fokus van die veldtog is om skenkings van die publiek te vra wat meestal toiletware behels. Op 5 September kan skenkings by Pick ‘n Pay Fleurdal gemaak word en op 26 September by Pick ‘n Pay The Towers. Vir meer inligting en om betrokke te raak kontak Mariétha gerus by 051 430 3311.
25 Aug 6AM English South Africa Education · Leisure

Other recent episodes

NWK Groephoof Uitvoerende Beampte: Pieter Kleingeld

Yolanda Maartens gesels met Pieter Kleingeld, Groephoof Uitvoerende Beampte by NWK hoofkantoor oor hul gemeenskaps projekte, en spesifiek oor hul Grip4Charity Golfdag. Pieter gee ook lekker terugvoer oor hoe gaan dit met hul Ysters in Landbou inisiatief.
4 Sep 4AM 4 min

NWK Bemarkingsbestuurder: Jacques de Wet

Yolanda Maartens kuier in Lichtenburg by die NWK hoofkantoor, en gesels met Jacques de Wet, bemarkingsbestuurder, oor wat NWK se Ysters vir Landbou is, en waarom die inisiatief so belangrik is. Hul gesels oor hoe die publiek betrokke kan raak, en wat alles beplan word vir 9 Oktober.
4 Sep 4AM 4 min

Akademia se na-uurse afstand opsies bied buigbaarheid vir jou studies

Dianel Homsek, een van Akademia se nauurse afstandstudente sluit by Yolanda Maartens aan om te vertel hoe Akademia jou kan help om jou studiedrome te verwesenlik - dit terwyl jy werk of ander belangstellings najaag. Sy vertel ook watse programme beskikbaar is in hul afstandsmodel en deel haar studentelewe-ervaring. Studieaansoeke…
25 Aug 8AM 3 min

Solar installasies van Romic Consulting bied uitstaande beleggings geleenthede

Romic spesialiseer net in die beste as dit kom by hul solar tegnologie. Hul meester gesertifiseerde installeerders maak seker dat elke klient gelukkig is voor hul die perseel verlaat. By Romic is solar nie net n besigheid nie, maar n passie. Eienaar Michael Erasmus sluit by Yolanda Maartens aan om…
18 Aug 4AM 4 min