#WeeksdaeVibesMetVenita - Ruan Wessels | 24 Augustus 

Loading player...
Weeksdae Vibes met Venita het met Ruan Wessels gesels en ’n bietjie dieper gedelf in die mens agter al die karakters. Ruan vertel vir Venita waar sy liefde vir films en toneelspel begin het, hoe hy homself in elke karakter inleef en wat dit verg om ’n karakter werklik geloofwaardig te maak. Hy deel ook meer oor sy liefde vir poësie en die gedigte wat hy skryf, én vertel ons in watter films en sepies jy hom volgende kan verwag. 
24 Aug English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

#ALT-Fokus - Shortstraw | 3 September 

Shortstraw is hierdie week se #HOOF-fokus en Venita gesels met die manne oor hulle nuutste EP, Everything In Between. Sy leer meer oor die beginjare van die band en wat hulle al vir die afgelope 17 jaar suksesvol in die musiekbedryf hou.
3 Sep 28 min