Neuro-Pastorale Berader Dr Cobus Janse van Nieuwenhuizen laat vandag die kollig val op kanker en die trauma wat daarmee gepaard gaan. Spesialis-fisioterapeut Cecilia Raath gee raad en wenke oor onder voobereiding en nasorg as dit kom by sjirurgiese prosedures vir die behandeling van prostraatkanker.
Elsabe Brits gesels oor Emily100 die honderdjarige herdenking van die afsterwe van Emily Hobhouse wat in Bloemfontein plaasvind. Lorraine Swart vertel meer Kom ons gesels 26 Gesprekstukkies vir ouer en kind oor identiteit, paraatheid, liggaamsveilgheid, seks en onveilige prentjies. En Johan Smith gesels oor ouerskap en deel 10 Bybelse riglyne…
Voedingskundige Madalein Helm kuier in die ateljee om te gesels hoe benader ek kanker en hoe kan ek voorkomend optree deur my dieet en leefstyl aan te pas.
Narratiewe berader Faith Durie kuier in die ateljee en gesels oor jou roeping teenoor jou beroep. Skrywer Lizette Murray vertel meer oor die mooi plek wat tuine in ons lewens en in die Woord inneem. Lorraine en Izak Sadler van Daily Bread in Grootbrakrivier deel hul getuienis oor hoe hulle…
Fotograaf, Hanneri de Wet, kuier in die ateljee en gesels oor ‘n hartsreis wat sy na Engeland en Frankryk onderneem het. Joernalis, Riëtte van der Wat, vertel meer oor die interessante mense met wie sy onderhoude gevoer het vir die saamstel van die Lente-uitgawe van Lééf met hart & siel…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.