
As jou kalender eerlik kon praat, wat sou dit sê is werklik vir jou belangrik?
Loading player...
Vandag gesels Rudi Geldenhuys en Dr. Janine Do Cabo oor die tema: As jou kalender eerlik kon praat, wat sou dit sê is werklik vir jou belangrik? (Efe. 5:15 en 16)

