Gen Alfa sê: "Familie maak saak"

Loading player...
Francois Maritz gesels vandag oor iets wat die Fuller Youth Institute se navorsing, “Gen Alpha and faith”, duidelik toon: familie is nie net belangrik nie, maar die kern van vertroue en invloed vir Generasie Alfa.
12 Aug Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Kamp-metafoor

Johan Botes gesels vandag oor ‘n ander metafoor vir kategese: Wat as kategese eintlik 'n bietjie meer soos kamp moet wees?
26 Oct 4 min