
DinkJeug
As jy met kinders, tieners en naskoolse jeug werk, is hierdie die plek om te luister, leer en saam te dink oor geloofsvorming. Ons glo kinders en familie is vir God belangrik en daarom is dit vir ons belangrik om te deel hoe God op verskillende, kreatiewe, unieke manier in verskillende, kreatiewe, unieke gemeentes en gemeenskappe werk.

