Gen Alfa sê: Ons is nuuskierig oor geloof

Loading player...
Sulet Brümmer gesels vandag oor jongmense wat nie glo nie en wat Gen Alfa-navorsing ons oor hierdie jongmense kan leer.
28 Sep Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Kamp-metafoor

Johan Botes gesels vandag oor ‘n ander metafoor vir kategese: Wat as kategese eintlik 'n bietjie meer soos kamp moet wees?
26 Oct 4 min

Gen Alfa sê: " Geloof ook aanlyn"

Marius Schoombie gesels vandag oor geloof in digitale ruimtes en ons kyk na drie insigte vanuit die Fuller Youth Institute se navorsing, “Gen Alpha and faith”, wat ons kan help om hibriede jongmense te begelei.
9 Sep 5 min