Gen Alfa sê: "Oos Wes Tuis Bes"

Loading player...
Francois Maritz gesels vandag oor hoe mentors en kategete 'n ruimte kan skep waar huis se veiligheid oorspoel na die geloofsgemeenskap.
19 Aug Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Gen Alfa sê: " Geloof ook aanlyn"

Marius Schoombie gesels vandag oor geloof in digitale ruimtes en ons kyk na drie insigte vanuit die Fuller Youth Institute se navorsing, “Gen Alpha and faith”, wat ons kan help om hibriede jongmense te begelei.
9 Sep 5 min

Groener kategese

Marius Schoombie gesels vandag oor praktiese wenke om kategese-ontmoetings groener te maak en hoe om kinders aan te moedig om te sorg vir die Skepping.
2 Sep 8 min

Gen Alfa sê: "Mentors gesoek!"

Annelet Slazus gesels vandag oor die eenvoudige vraag: Wanneer laas het iemand jou laat voel dat jy regtig gehoor word?
26 Aug 5 min

Gen Alfa sê: "Familie maak saak"

Francois Maritz gesels vandag oor iets wat die Fuller Youth Institute se navorsing, “Gen Alpha and faith”, duidelik toon: familie is nie net belangrik nie, maar die kern van vertroue en invloed vir Generasie Alfa.
12 Aug 4 min

Generasie Alfa en Geloof

Lisa van der Merwe gesels vandag oor Generasie Alfa en geloof en hoe om dieper na die geleenthede en uitdagings van hierdie generasie se lewens te kyk. 
3 Aug 6 min