ONDERHOUD | Ekonomiese Gesprek

Loading player...
Weegskaal is HartklopFM se weeklikse gesprek oor regskwessies. Gert Vermeulen gesels in dié episode met Johan du Plessis, ‘n besigheidsregskenner, verbonde aan die Theunissen, Louw & Vennote regsfirma.
Hulle bespeek besigheidregskwessies wat eenmansaak-ondernemings betref.
28 May Afrikaans Namibia Education

Other recent episodes

ONDERHOUD | Ekonomiese Gesprek

Die onderhoud is deel van HartklopFM se weeklikse Ekonomiese Gesprek. Hierdie week gesels Andries Mouton met Floris Bergh, 'n ekonoom verbonde aan Capricorn Asset Management. Hulle bespreek sogenaamde meganeigings - neigings wat op hierdie stadium reg oor die wêreld en veral vir 'n ruk lank in die ekonomiese wêreld en…
8 Sep 30 min

ONDERHOUD | Weegskaal

Weegskaal is HartklopFM se weeklikse gesprek oor regskwessies. Gert Vermeulen gesels hierdie week met Johan du Plessis, ‘n besigheidsregskenner, verbonde aan die Theunissen, Louw & Vennote regsfirma. Hulle bespreek regsaspekte rakende nuwe besighede, waar om te begin en meer.
21 May 30 min

ONDERHOUD | Ekonomiese gesprek

Eloïse du Plessis, hoof van strategie by PSG Namibia, gesels oor inflasie wat stadiger toeneem en wat die inflasieverwagtinge vir die res van die jaar is. Sy gesels ook oor beleggings in onseker tye.
28 Jul 29 min