🎙️ MUNISIPALE VERKIESING 2026 | In gesprek met Geordin Hill-Lewis - 10 September 2026

Loading player...
🎙️ MUNISIPALE VERKIESING 2026 | In gesprek met Geordin Hill-Lewis
Danny gesels met Geordin Hill-Lewis, DA Federale Leier en Uitvoerende Burgemeester van Kaapstad, oor plaaslike regering, jong kiesers, die uitdagings wat pensioenarisse ervaar, munisipale finansies en gemeenskapsveiligheid.
🎧 Luister na die volledige gesprek.
Betaalde politieke inhoud. Die menings wat in hierdie gesprek uitgespreek word, is dié van die gas en/of die politieke party wat hy verteenwoordig en weerspieël nie noodwendig die standpunt van SFM Streek Radio nie.
10 Sep Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kus tot kruin - 🌿 bewaring begin waar ons woon 01 Oktober 2026

🌿Fred gesels vandag oor die voorreg én voordele daarvan om in ’n bewaringsgebied te woon en deel te wees van die beskerming van ons natuurlike erfenis. 📸 Ons kyk na ’n inwoner van Danabaai wat daarin geslaag het om tientalle verskillende diere wat in die gebied voorkom, op kamera vas…
1 Oct 16 min

Kus tot kruin 🌊 van strandskoonmaak tot haaiswem – 24 September 2026

Fred het vanoggend op Kus tot Kruin gesels oor interessante gebeure uit ons omgewing en verder! 🧹 ’n Oorsig van verlede week se strandskoonmaakprojekte. 🦈 Kane Johnstone se haaiswem van Danabaai tot by Die Punt. 🦌 Die redding van ’n beseerde bokkie langs die pad. 🌍 En ’n bietjie internasionale…
24 Sep 15 min