Rev jou toere 🚌🌍Toere Sonder Brieke – In Afrikaans!-11 September 2026

Loading player...
🚌🌍 TOERE SONDER BRIEKE – IN AFRIKAANS!
Fanie van Zyl van Rev jou Toere het by SFM kom gesels oor twee besonderse toerervarings wat later vanjaar voorlΓͺ:
🍷 Mooiste Kaap- en Wynlandetoer
πŸ“… 26–30 Oktober 2026
⏳ 5 dae en 4 nagte
πŸ’° R10 500 per persoon wat akkommodasie deel

🐘 Addo-, Tsitsikamma- en Tuinroetetoer
πŸ“… 23–27 November 2026
⏳ 5 dae en 4 nagte
πŸ’° R9 950 per persoon wat akkommodasie deel
Albei toere vertrek vanaf George en sluit luukse vervoer, akkommodasie, ontbyt, aandetes, toegangsgelde en ’n ervare toergids in.
Pak jou tasse en beleef Suid-Afrika se mooiste bestemmings in goeie geselskap – en natuurlik in Afrikaans! πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ“Έ
πŸ“ž Besprekings: 066 170 8448
🌐 www.revjoutoere.co.za
🎧 Luister weer:
πŸ“» Luister daagliks na SFM Streek Radio op 90.1 FM en 104.1 FM, die klankbaan van die Tuin Roete.
#RevJouToere #ToereSonderBrieke #KaapEnWynlande #Addo #Tsitsikamma #Tuinroete #OntdekSuidAfrika #AfrikaanseToere #SFMStreekRadio
11 Sep Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kus tot kruin - 🌿 bewaring begin waar ons woon 01 Oktober 2026

🌿Fred gesels vandag oor die voorreg Γ©n voordele daarvan om in ’n bewaringsgebied te woon en deel te wees van die beskerming van ons natuurlike erfenis. πŸ“Έ Ons kyk na ’n inwoner van Danabaai wat daarin geslaag het om tientalle verskillende diere wat in die gebied voorkom, op kamera vas…
1 Oct 16 min

Kus tot kruin 🌊 van strandskoonmaak tot haaiswem – 24 September 2026

Fred het vanoggend op Kus tot Kruin gesels oor interessante gebeure uit ons omgewing en verder! 🧹 ’n Oorsig van verlede week se strandskoonmaakprojekte. 🦈 Kane Johnstone se haaiswem van Danabaai tot by Die Punt. 🦌 Die redding van ’n beseerde bokkie langs die pad. 🌍 En ’n bietjie internasionale…
24 Sep 15 min