
Robbie Wessels - Als Vir Die Bok
Loading player...
"Als vir die Bok" is Robbie se splinternuwe Springbok rugby lied. Hy het hom geskryf op die wysie van die bekende treffer "I would do anything for love" deur Meatloaf. Dit is n lekker geesvang lied vol lekker komedie oomblikke. Die idee vir die lied het ontstaan toe hul orkes op toer was. Hul was besig om na "I would do anything for love" te luister toe Marnus van der Berg, Robbie se klankman vir hom sê "Hierdie moet n rugby lied word" Die res is Geskiedenis.





