Agriskoops - 17 September 2026

Loading player...
Op vandag se Agriskoops gesels ons met ʼn Tegniese Spesialis in Plantvoeding by InteliGro, doktor Karen Truter. Sy gesels oor presisieboerdery en hoe data tot jou voordeel gebruik kan word. Baie produsente het reeds groot hoeveelhede inligting ingesamel uit opbrengskaarte, grondontledings en toerusting. Doktor Truter verduidelik hoe hierdie data ontleed en gebruik kan word tot voordeel van jou boerdery.
17 Sep 3AM Afrikaans South Africa Daily News · Nature

Other recent episodes

Agriskoops - 22 Oktober 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met die hoof van navorsing en ontwikkeling by Design Biologix, doktor Otto Koekemoer. Hy verduidelik watter tipe entstowwe hulle vir die mark vervaardig en wat die proses behels van die eerste navorsing, tot die ontwikkeling tot die uiteindelike bemarking van die entstowwe.
22 Oct 1AM 4 min

Agriskoops - 21 Oktober 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met William Carson en Dian Lee van Impac Cropsure. Hulle gesels oor die belangrikheid van landbouversekering en dat dit belangrik is om die versekerde se skade akkuraat te bepaal. Hulle gee verder ʼn oorsig oor hoe Impac Cropsure boere bystaan met hul landbouversekering.
21 Oct 1AM 4 min

Agriskoops - 20 Oktober 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met die tegniese bestuurder by Limagrain, Fanie Yssel. Die mielieplantseisoen lê voor. Fanie gee ʼn oorsig van wat boere nou reeds gereed kan kry en watter besluite verdien die meeste aandag voordat die planter die land ingaan. Hy gee ook ʼn oorsig van produkte…
20 Oct 1AM 5 min

Agriskoops - 19 Oktober 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met die bemarkingsbestuurder by Design Biologix, Carlo Smuts. Hy gee ʼn oorsig van wie hulle is, wat presies hulle doen in terme van die vervaardiging van entstowwe en hoe hulle beplan om hul dienste vir die Suid-Afrikaanse landbousektor uit te brei en te verbeter.
19 Oct 1AM 4 min

Agriskoops - 16 Oktober 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met Tian Mulder van FRD Poultry Farming Equipment. Hy gesels oor hoe al hoe meer pluimvee- en veeboere kies om hul eie voer te vervaardig, eerder as om klaargemengde voer aan te koop, wat die grootste uitdagings is wat hulle dan teëkom, en hoe…
16 Oct 1AM 4 min