
#OntbytMetDoepieEnNina - Kultuur in die werksplek Deel 3
Loading player...
Ons gesels verder met Marno Boshoff en sy span wat verantwoordelik is vir die Kultuur by King Price oor die belangrike rol wat leierskap speel as dit kom by jou maatskappy se kultuur.

