
Hentiesbaai bied suksesvolle JAC Motors-tydren aan
Loading player...
Hentiesbaai kan vandag met breë skouers rondloop ná die kusdorp die afgelope naweek ‘n hoogs-suksesvolle tydren – vir die eerste keer in 14 jaar – aangebied het. Die JAC Motors-tydren het vir hope opwinding gesorg met Mathys Pretorius en sy suster, Anja Pretoruis, wat as wenners aangewys is. Die resies het 8 trajekte van ongeveer 108 kilometer gebied, met geen ongelukke of beserings wat aangemeld is nie. Kosmos 94.1 se Francois Lottering was daar en gee ons die uitslae:

