
Ondersoek na Muller-ongeluk geloods
Loading player...
Ben Engelbrecht, die ondersoeker in die onlangse girokopterongeluk wat die lewe van die bekende wildboer en renosterbewaarder Jaco Muller geëis het, sê die voorlopige verslag oor die ongeluk sal na verwagting 30 dae ná die ongeluk bekend gemaak word. Hy het bevestig dat die girokopter sowat 75 km voor Outjo neergestort en uitgebrand het. Hy gee ons meer:

