ToekomsVenster | Daniël wys hoe gebed uit die hart klink

Loading player...
Daniël se gebed herinner ons dat God nie afgeronde sinne soek nie, maar ’n hart wat opreg na Hom toe kom.
21 Sep 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min