
Reinhardt Smit
Loading player...
Reinhardt kom gesels oor sy passie vir musiek, mooi grootword jare met musiek instrumente in die huis. Dan vertel hy hoe die HERE sy nefie se dood gebruik het, om sy roeping te kom bevestig. Hierdie is `n openlike getuienis oor dinge op die altaar sit, en die lewe in Jesus te ontdek.

