Krieket: Protea-afrigter glo Rabada sal beskikbaar wees vir toetsreeks teen Australië
Loading player...
13:30 – Sport
Krieket: Die Proteas se hoofafrigter, Shukri Conrad, sê Kagiso Rabada se beskikbaarheid vir die toetsreeks van drie wedstryde teen Australië sal afhang van sy vordering met rehabilitasie. Die snelbouler het verlede maand tydens oefening sy dyspier beseer. Hy het reeds die maand se eendagreeks teen Australië weens die besering misgeloop. Conrad sê hy is vol vertroue dat Rabada gereed sal wees vir die toetsreeks: