Kunsmatige Intelligensie en ons erfenis

Loading player...
Hoe help KI ons om ons verlede te bewaar én beter te verstaan? Lizette Jansen, bestuurder van Die Erfenisstigting, gesels oor hoe KI en tegnologie bydrae (of nie) tot die bewaring van ons argiewe.
2 Oct Afrikaans South Africa Society & Culture · Education