
Mislukte teregstelling 'uiterste vorm van wreedheid'
Loading player...
Amnestie Internasionaal in Amerika sê Christa Pike se mislukte teregstelling bewys weereens dat die doodstraf wreed, onmenslik en vernederend is. Sy is in 1995 ter dood veroordeel weens moord, en het Woensdagaand twee dodelike inspuitings oorleef. Pike sou die eerste vrou in meer as 200-jaar wees wat in Tennessee tereggestel word. Woordvoerder Justin Mazzola het aan Reuters gesê dis die tweede keer in minder as vyf maande dat ʼn teregstelling in die staat misluk:

