
SA soek goedkoper openbare vervoer, minder misdaad
Loading player...
Vervoerminister Barbara Creecy sê terwyl geopolitieke druk kostes vir huishoudings opjaag, bevorder die regering ʼn geïntegreerde vervoerstelsel wat ontwerp is om openbare vervoer veiliger en meer bekostigbaar te maak. Oktober is Vervoer-maand. Creecy sê haar departement is besig om die openbarevervoer-toelaagstelsel te verander na ʼn verenigde ondersteuningsmodel wat op sekere roetes vir beide bus- en taxi-operateurs beskikbaar is. Sy sê hulle beveg ook misdaad en intimidasie in die sektor:

