
Legendariese musikant Babsy Mlangeni sterf
Loading player...
Die legendariese Suid-Afrikaanse musikant Babsy Mlangeni is op die ouderdom van 83 oorlede. Mlangeni, wat as kind reeds blind was, het vir meer as vyf dekades as gevierde sanger, liedjieskrywer, komponis en kitaarspeler opgetree. Die Gautengse LUR vir onderwys, sport, kuns, kultuur en ontspanning, Lebogang Maile, het Mlangeni se dood as 'n groot verlies bestempel, met sy musiek wat deel was van geslagte van Suid-Afrikaners:

