
Wiele2Wiele: Geely se Coolray onder loep
Loading player...
In hierdie week se episode van Wiele2Wiele sluit Waldo van der Waal van kykNET se gewilde motorprogram La’t Wiel by die span aan om oor Geely se nuwe Coolray te gesels.
Hulle vertel jou meer oor die nuwe Tesla Roadster en kyk ook na Discovery Insure se bestuurderbystandstelsel wat daarop gemik is om padveiligheid te bevorder.
Hulle vertel jou meer oor die nuwe Tesla Roadster en kyk ook na Discovery Insure se bestuurderbystandstelsel wat daarop gemik is om padveiligheid te bevorder.

