
Byna 87 000 studente baat by gesubsidieerde tersiêre onderwys
Loading player...
Die Minister van Finansies, Erica Shafudah, sê sowat 87-duisend studente het vanjaar by die regering se gesubsidieerde tersiêre onderwysprogram baat gevind. Sy het dit Donderdag in die Nasionale Vergadering gesê tydens die indiening van die hersiene mediumtermynbegroting. Shafudah sê die regering het naastens 4-duisend onderwysers en nie-onderwyspersoneel aangestel in die tydperk:

