
Ramaphosa sê politieke geskille mag nie noodsaaklike munisipale dienste ontwrig nie
Loading player...
Suid Afrikaanse president Cyril Ramaphosa sê politieke geskille en onbestendigheid moet nie noodsaaklike munisipale dienste ontwrig nie. Ramaphosa het in sy toespraak by die bekendstelling van die hersiene witskrif oor plaaslike regering by die Birchwood-hotel in Boksburg gesê munisipaliteite moet voortgaan om betroubare water, elektrisiteit en ander basiese dienste te verskaf, ongeag politieke verskille. Hy het gewaarsku inwoners moet nie as gyselaar gehou word deur politieke onbestendigheid nie:

