
Burgerlike onrus in Frankryk
Loading player...
Jannie Pelser en gaste, Louise du Toit en Pieter Duvenage kyk vandag na die dramatiese golf van burgerlike onrus wat deur Frankryk spoel, waar massiewe besuinigingsmaatreëls en ineenstortende openbare infrastruktuur tot hewige botsings, massa-arrestasies en wydverspreide ekonomiese gevolge gelei het. Maar hierdie is lankal nie meer net 'n Franse probleem nie. Van studente-stakings in België en Italië tot behuisingsonluste in Spanje—Europa staar 'n woedende herfs van ekonomiese ontevredenheid in die gesig wat dreig om sy politieke landskap te herdefinieer.





