
#OntbytMetDoepieEnNina - GeeWeek (Tjokkertjies vir Jesus)
Loading player...
Leonie du preez is die Tjokkertjies se lewensafrigter, Helen Du Plessis is die hoof by Tjokkertjies en Aiden Liebenberg is 'n Oud Tjokkertjie wat kom vertel hoe Atterbury trust 'n invloed gehad het op hulle en wat Tjokkers vir die gemeenskap bedoel

