
Woensdag, 11 November 2026
Loading player...
In jou finansiële nuus vanoggend: Vandag kuier Romé Mostert, medestigter en direkteur van Cirrus Capital, in die KosmosKapitaal-nuusateljee. Hy gesels oor bek-en-klouseer wat reeds September se handelsyfers geknou het, ontleed die moontlike impak van die krisis op landbou se totale waardeketting en kyk hoe 'n droogte die situasie verder sal vererger.

