Moenie net gee nie, stop en gesels bietjie
Loading player...
Pulane Nel-Sekepe en Boeta Swart gesels oor wat alles nuus is by Anchor of Hope.
Boeta verduidelik ook dat daar 'n toename is van mense wat op straat staan en vra vir geld, hier na die einde van die jaar toe. Hy verduidelik dat dit beter is om iets soos kos te gee as geld, want die geld kan ongelukkig ly tot die aankoop van ongewensde dinge, maar hy vra ook dat die mense nie net moet gee nie, maar ook 'n oomblik moet vat en met die persoon gesels, al is dit net om vir hul te se dat hul geliefd is.