
Vrydag, 13 November 2026
Loading player...
In jou finansiële nuus vanoggend: Diamante mag dalk hul eertydse glans in Namibië verloor, maar die land se uraan- en goudbronne skitter. In vanoggend se KosmosKapitaal kyk ons na hoe die kommoditeite toenemend buitelandse verdienste laat invloei en gesels ons met Lauren Graham, ekonoom van die Kamer van Mynwese in Namibië, oor die blink toekoms vir uraan.

