
Dillon Voster bou voort met nuwe enkelsnit ‘Sal Ek Ophou’
Loading player...
Ons gesels met Dillon Voster oor sy nuwe enkelsnit ‘Sal Ek Ophou’, die opvolg van “Dans Met My”, en sy pad vorentoe in Afrikaanse musiek. Luister die volledige onderhoud hier!





