
Knoeipraatjies ondermyn geldige punte wat Rassie maak
Loading player...
In dié week se episode van Rapport Praat Sport bespreek ons Rassie Erasmus se jongste uitlatings en gevolglike skorsing.
Ons vra ook: Was dit wys om nie die skorsing van ses wedstryde te aanvaar nie en eerder vir ’n volwaardige tugverhoor te vra?
Ons vra ook: Was dit wys om nie die skorsing van ses wedstryde te aanvaar nie en eerder vir ’n volwaardige tugverhoor te vra?





