
Buigsame studiemoontlikhede en gehalteonderrig is deel van Akademia se strategie
Loading player...
Navorsing wêreldwyd toon dat naskoolse opleiding ʼn belegging met groot toekomswaarde is. Dit is hier waar Akademia ʼn verskil maak deur buigsame studiemoontlikhede te bied wat gehalteonderrig vir voornemende studente toegankliker maak. Yolanda Maartens gesels met Jeanmarie van Niekerk, leier: Bemarkingsadviseurs by Akademia, hieroor en vind uit hoe Akademia hul programme struktureer om meer buigsaam te wees en om befondsing te vergemaklik. Vind self meer uit deur www.akademia.ac.za te besoek.




