
Waarom bly die boek Prediker relevant?
Loading player...
In vandag se episode van Gryskrag Seniorpreneurs, gesels ons met Prof. Dirk Human, ‘n afgetrede Ou Testamentikus van die Fakulteit Teologie, aan die Universiteit van Pretoria. Die bybelboek Prediker, is meer as ‘n duisend jaar gelede geskryf. Hoekom is die boek nog steeds vandag relevant vir ons?



