Muur wat op tiener geval het was 'n fratsongeluk sê Ma

Loading player...
Die ma van ‘n Bloemfonteinse tweedejaar radiografie-student van die Sentrale Universiteit van Tegnologie (SUT) sê die voorval, wat haar dogter in die hoësorg-eenheid van die hospitaal laat beland het, was ‘n fratsongeluk gewees.

‘n Stalmuur op ‘n plaas buite Bloemfontein het op Linda Geldenhuys se dogter, Liané, geval.

Die mede-eienaar van Horse Valley, Maurece van Niekerk, in die Douglas Valley-hoewegebied, is dood toe ‘n stormsterkte wind die muur vermoedelik omgewaai het en dit op hulle beland het. Geldenhuys sê Liané en Maurece het by die muur gaan skuiling soek.

Cathy Dlodlo/OFM Nuus
14 Jan 2016 5AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Free State treasury MEC Ketso Makume and HOD,

OFM News, in touch with your world. Covering local and national news focusing on the Free State, Northern Cape, North West and the Vaal. See more: https://www.ofm.co.za/News
17 Mar 9AM 13 min