Pravin Ghordan: SA stuur nie af op resessie

Loading player...
Minister van Finansies Pravin Gordhan, sê Suid-Afrika stuur nie af op 'n resessie nie.

Dit volg nadat die Kabinet vroeër vandeesweek ontmoet het om die ekonomiese vooruitsigte van die land te bespreek.

Ekonome het die afgelope week gewaarsku dat 'n resessie wel 'n moontlikheid vir die land is. Gordhan het egter gister by 'n mediakonferensie gesê die ekonomie groei tog, alhoewel dit nie so vinnig groei soos wat dit behoort nie.

East Coast Radio Newswatch
15 Jan 2016 2AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Free State treasury MEC Ketso Makume and HOD,

OFM News, in touch with your world. Covering local and national news focusing on the Free State, Northern Cape, North West and the Vaal. See more: https://www.ofm.co.za/News
17 Mar 9AM 13 min